Heart shape tree on grass field at sunset. Love, panorama, banner.

Ons soek graag troues om onder ons regte troues afdeling te plaas! So as jy graag vir ons jou troue wil wys, hier is wat jy moet doen:

Kies omtrent 20 professionele fotos wat die storie vertel van jou troue! Foto groottes moet as 600×800 pixels wees. Onthou asb dat ons in detail die styl van jou troue wil sien (so sluit fotos van jou koek, ruiker, geskenkies ens ook in).

Epos asb jou fotos na [email protected]. Sluit dan ook vir volgende inligting vir ons in:

  • Tema van jou troue

Persoonlike Inligting:

  • Naam van Bruid:
  • Naam Van Bruidegom:
  • Datum en Tyd van troue:
  • Venue/plek van troue:
  • Aantal gaste:

Diensteverskaffer Inligting:

  • Trou Koordineerder:
  • Fotograaf:
  • Bruid en bruidmeisie rokke:
  • Bruidegom en mans pakke
  • Blomme :
  • Dekor:
  • Koek:
  • Spyseniering:

Oor die bruidspaar:

  • Hoe en waar het julle ontmoet:
  • Hoe lank het julle mekaar geken:
  • Hoe en waar het hy jou gevra om te trou (of jy vir hom):
  • Die troue (van a-z):
  • Raad vir toekomsige bruide:
  • Die beste deel van jul troudag:

Let asb dat nie alle troues geplaas kan word nie, maar Trou Idees sal jou kontak indien ons jou fotos gaan gebruik. Hierdie inligting en fotos is onderhewig aan Trou Idees se Terme van gebruik.