Werner & Yolandi {Regte Liefde}

Sy kyk op haar horlosie en besef sy gaan nie die werk klaar kry nie. Haar hande slaan uit in koue sweet. Sy het duur betaal vir vanaand se funksie en sy wil dit nie misloop nie. Sy loer weer na die tyd onder op die rekenaarskerm. “Ek sal nie vandag klaar kry met die …

Werner & Yolandi {Regte Liefde}Lees meer »

André en Marlize: Die ontmoeting {Regte Bruide}

Wanneer iemand vra hoe het ons ontmoet, kry ek altyd ‘n glimlag. Ons ontmoeting is iets ongewoon en anders, nie iets wat mens baie van hoor nie, en dit is wat dit vir my so spesiaal maak. Ek is ‘n skaam persoon en maak nie maklik nuwe vriende nie. So het dit gebeur dat ons …

André en Marlize: Die ontmoeting {Regte Bruide}Lees meer »

{Kollig Artikel} Bushveld Pond: Van besigheid tot vriende

Deur Trou Idees In ‘n tyd waar dit vir baie besighede gaan oor kwantiteit in plaas van kwaliteit staan die venue Bushveld Pond (tussen Cullinan en Pretoria in Gauteng) kop en skouers uit. Dit is deesdae baie skaars om ‘n plek te kry waar net een troue per naweek aangebied word. Maar om te verseker …

{Kollig Artikel} Bushveld Pond: Van besigheid tot vriendeLees meer »

Trou Tameletjie {Strooimeisies}

Trou Tameletjie is “bite size” video’s oor al die dramas en scenarios wat hulself by troues afspeel – Shireen Louw en Sue Duminy kyk met ‘n humoristiese oog na die “art” van troue beplan en geen handige raad en idees. Besoek die webwerf by www.shireenlouw.com

Elisma & Gerdus {Sprokiestroue}

  Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Elisma de Klerk Naam Van Bruidegom: Gerdus de Klerk Datum en Tyd van troue: 17 September 2016 Venue/plek van troue: The Venue (tussen Jan Kempdorp en Hartswater) Aantal gaste: Diensteverskaffer Inligting: Huweliksbevestiger: Brenda Myburgh, Bloemfontein Fotograaf: Sonia Small van Kaleidoscope studio, Bloemfontein Videograaf: Francois van Raising Flags, Bloemfontein DJ: …

Elisma & Gerdus {Sprokiestroue}Lees meer »

Dina-Mari & Calvin {Middeleeue}

Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Dina-Mari Robertson (Bohr) Naam Van Bruidegom: Calvin Robertson Datum en Tyd van troue: 17 Junie 2016 16:30 Venue/plek van troue: Riverside Castle, Pretoria Aantal gaste:40 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koordineerder: Geen Fotograaf: DGR Photography Bruid en bruidmeisie rokke: The Bridal shop Bruidegom en mans pakke: Cargo Kilts Blomme : Geen Dekor: …

Dina-Mari & Calvin {Middeleeue}Lees meer »

JY, liewe vrou, is mooi!

My liggaam is gedeel in seksies vet… Kyk net hieridie lelike letsel op my lyf! My sproete is te duidelik. Ek het selluliet op my bene. My hare is te krullerig of te dun… Ek is te kort of te lank… Klink dit nie maar bekend nie? Byna elke vrou daar buite kan hoor hoe …

JY, liewe vrou, is mooi!Lees meer »

Nuuste Verloofring Tendense

Wanneer dit kom by verloofringe en troupante het elkeen hul eie smaak en styl waarvan hulle hou.

Anastasie & Sean {Vetplante & Plaas}

Persoonlike Inligting: · Naam van Bruid: Anastasia Chisholm · Naam Van Bruidegom: Sean Chisholm · Datum en Tyd van troue: 7 Mei 2016 – 11:00 · Venue/plek van troue: Yesterday, Today & Tomorrow Guest Farm, Heidelberg, Gauteng · Aantal gaste: 30 Diensteverskaffer Inligting: · Trou Koordineerder: Jaid Botha, That’s Amazing Party Hire · Fotograaf: Melanie …

Anastasie & Sean {Vetplante & Plaas}Lees meer »

Trou Tameletjie {Jou ROK, HARE & Fotos}

Trou Tameletjie is “bite size” Video’s oor al die drama’s en scenarios wat hulself by troues afspeel – Shireen Louw en Sue Duminy kyk met ‘n humoristiese oog na die “art” van troue beplan en geen handie raad en idees. – www.shireenlouw.com

Trou Tamaletjie {Realiteit vs Jou Pinterest Board}

Trou Tameletjie is “bite size” Video’s oor al die drama’s en scenarios wat hulself by troues afspeel – Shireen Louw en Sue Duminy kyk met ‘n humoristiese oog na die “art” van troue beplan en geen handie raad en idees. – www.shireenlouw.com

Monique & Rikus {Glas en Kristal met sagte pienk}

Die beste deel van ons dag was toe ons as Mnr en Mev Vosloo uit die seremonie stap en die mense ons met die confetti gooi!

Trou Tameletjie {Kinders by Troues – Ja of Nee?}

Trou Tameletjie is “bite size” Video’s oor al die drama’s en scenarios wat hulself by troues afspeel – Shireen Louw en Sue Duminy kyk met ‘n humoristiese oog na die “art” van troue beplan en geen handie raad en idees. – www.shireenlouw.com

Trou Tamaletjie {Mamma’s wat oorvat}

Trou Tameletjie is "bite size" Video's oor al die drama's en scenarios wat hulself by troues afspeel - Shireen Louw en Sue Duminy kyk met 'n humoristiese oog na die "art" van troue beplan en geen handie raad en idees.

Klassiek in Swart en Goud {Hennepartytjie}

Die klein swart rokkie voor die groot wit rok! ‘n Partydjie waar vriendinne en susters by mekaar kom om die “Bride to Be” in al haar glans te vier! Dit klink absoluut heerlik!

My Troudag…

Ek sit op my gemaklike leunstoel. Die muur is semetries versier met vervalle rame. Die gebrek aan perfeksie maak dit op ‘n vreemde manier nog mooier as wat dit werklik is. Dit is toe wat ek nostalgies raak. Ou herhinneringe word opgedelf. Die een vraag wat by my op kom. Wat het my troudag vir my beteken?

Trou met betekenis

Gaan ek ‘n groot troue hê? Ek moet sê, daardie enkele vraag het my hart laat kramp… en my antwoord was glad nie gesprinkel met skoenlappers en ‘glitter’ soos mens sal verwag nie.

Carlien & Wilmari {modene vintage}

Die beste deel van ons dag - die hele troue was vir ons n sprokie. elke familie lid en vriend en vriendin, elke oomblik en tyd.

Bianca & MJ {‘n wit en goue fees}

Die beste deel van jul troudag: Is toe ek my toekomstige man in die paadtjie sien, Hy was prgatig, regtig waar n geskenk van God af. n Engel wat ek altyd kan op staat maak.

Hoekom jy n ‘Boudoir fotosessie’ voor jou troue moet doen

“Maar ek is nog nie maer genoeg nie. Ek is nie bruin genoeg nie, ek is nie mooi genoeg nie.” … Wat was jou verskoning om nie n boudoir foto sessie voor jou troue te doen nie?
Kry die nuus eerste!!
Kry ons nuutste nuus!
Ons nuusbrief bevat al die nuwe troues en nuus om jou te help met jou perfekte troudag!
Teken in
Sien uit om jou te ontmoet! 
close-link

This website is maintained by