{Kollig Artikel}: Silver Star Function Hiring & Event Planning

‘n Hart, ‘n brein en ‘n silwer ster Deur Trou Idees Wanneer iemand hulle eie rol in hulle besigheid as die hart daarvan beskryf, dan weet jy dis nie nét besigheid nie. Maryke Minnaar is die mede-eienaar van Silver Star Function Hiring in Wonderboom, Gauteng. Silver Star Function Hiring Hangende ...

{Kollig Artikel}: Janine Pretorius Photography

Net die beste vir haar nuwe vriende Deur Trou Idees Fotograwe neem baie mense af. Daarom is dit verstaanbaar dat hulle verhoudings met kliënte vlietend is. Sodra die finale foto’s gelewer is – die diens afgehandel is - eindig die verhouding ook. Maar nie vir Janine Pretorius nie. “Ek lewer ...

{Kollig Artikel} Bushveld Pond: Van besigheid tot vriende

Deur Trou Idees In ‘n tyd waar dit vir baie besighede gaan oor kwantiteit in plaas van kwaliteit staan die venue Bushveld Pond (tussen Cullinan en Pretoria in Gauteng) kop en skouers uit. Dit is deesdae baie skaars om ‘n plek te kry waar net een troue per naweek aangebied ...