Trou Tamaletjie {Realiteit vs Jou Pinterest Board}

Trou Tameletjie is “bite size” Video’s oor al die drama’s en scenarios wat hulself by troues afspeel – Shireen Louw en Sue Duminy kyk met ‘n humoristiese oog na die “art” van troue beplan en geen handie raad en idees. – www.shireenlouw.com