Trou Tameletjie {Strooimeisies}

Trou Tameletjie is “bite size” video’s oor al die dramas en scenarios wat hulself by troues afspeel – Shireen Louw en Sue Duminy kyk met ‘n humoristiese oog na die “art” van troue beplan en geen handige raad en idees. Besoek die webwerf by www.shireenlouw.com