Daar is soveel wat mens saamdra en nooit kommunikeer met mekaar nie. Jou huweliksmaat het dalk ander verwagtinge as jy vir die julle huwelik, kommunikasie is so belangrik! Kyk na die kort video hier onder waarin Liezel (van Intiem) meer uitbrei hieroor.