Sisterhood Joernaal
Meer as net papier en ink – hierdie joernaal is 'n uitnodiging om dieper te delf, kosbare oomblikke saam met jou hartsmense vas te vang en die krag van vrouwees te vier.
Wat ons susters sê
“Ek het dit vreeslik baie geniet. Mens moet nogal dink om random feite oor jou te deel sonder om jou sad verlede te wil deel. My "about me" page het my ook hele mal uit my comfort zone gevat. Ek het dit gelove. As ek nou iets kan overshare/ deel. Ek het my man in November maand verloor en dis so bevredigend om weer jou kreatiewe kant te kan ontdek en help so baie om jou aandag bietjie te kan aftrek van die extreme hartseer. Ek het ook een van die boeke verslind wat gedeel was (reminders of him) en dit het gevoel of ek die boek self geskryf het. Ek gaan ook nou vir my man begin briewe skryf. Ek dink dit sal ook help met die healing 💔”
Goudstad-Gedagtes*
* Skuilnaam
Uit die Sisterhood galery
'n Kykie binne-in die joernaal en die susters wat haar lewendig maak.
Sleep om meer te sien →
Word deel van die Sisterhood
Bestel jou eie Sisterhood Joernaal in ons aanlynwinkel en begin vandag nog jou storie skryf.
Skryf nou in vandagSluit aan by ons Gemeenskap
Kry die nuutste trou-inspirasie, wenke en eksklusiewe aanbiedinge direk op E-pos.

