
Adverteer op Trou Idees
Resepte-Afdeling – Advertensiebanier
R200.00 – R300.00
Glo dit of nie, maar naas ons "Vra jou Vraag"-afdeling, is ons resepte-afdeling die besigste plek op die hele Trou Idees webwerf. Spesifiek ons pannekoekresep lok duisende besoekers wat op soek is na daardie perfekte huiskos-gevoel. Jou advertensie word presies hier geplaas: reg onder ons heel gewildste resep, waar die verkeer op sy hoogste is.
Hierdie spasie is ideaal vir 'caterers', dekor-verhuurders, of enige besigheid wat hul handelsmerk aan 'n massiewe, diverse gehoor wil bekendstel.
Hoekom die advertensiespasie kies?
• Massiewe Verkeer
• Onverdeelde Aandag
• Perfekte Plasing
• Langtermyn Impak
Wat is ingesluit:
• Een eksklusiewe horisontale banier op die hoë-verkeer Resepte-bladsy
• 'n Strategiese plasing direk onder ons mees gesogte inhoud
• Maandelikse blootstelling aan duisende aktiewe besoekers
1
TotaalR200.00
Kategorie:Adverteer op Trou Idees
Resensies (0)
Daar is nog geen resensies nie. Wees die eerste een.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te los.
