

Adverteer op Trou Idees
The Winter Warm-Up
R500.00
Laat die koue wintermaande jou verkope warm laat vlamvat! Kry deurlopende, kragtige blootstelling met ons "The Winter Warm-Up"-pakket. Hierdie pakket is spesiaal ontwerp om jou besigheid vir 'n volle week lank "top-of-mind" te hou by ons nis-mark van amper 100 000 volgelinge. Deur herhaalde sosiale media plasings te kombineer met premium, eksklusiewe spasie op ons webtuiste, gee jy jou handelsmerk die hitte wat dit nodig het om hierdie seisoen uit te staan!
Wat is ingesluit:
3 x Gewone Facebook-plasings
3 x Facebook Stories
1 x "Featured" plasing op Facebook
Webtuiste-advertensie op ons Tuisblad (Home Page) vir 1 week
Webtuiste-advertensie op ons gewilde "Vra jou vraag"-bladsy vir 1 week
Kliek hier onder om te sien waar jou handelsmerk hierdie winter gaan skitter:
FB Troues & Funksies blad: https://www.facebook.com/Trou.Idees.Bruid
OF
FB Verhoudings & Leefstyl blad: https://www.facebook.com/verhoudingsleefstyl
1
TotaalR500.00
Kategorie:Adverteer op Trou Idees
Aflewering
Digitale aflewering — Gratis
Hierdie produkte is digitale aflaaie. Geen fisiese aflewering nodig nie.
Resensies (0)
Daar is nog geen resensies nie. Wees die eerste een.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te los.
