100 000 Dankies
Ons vier 'n massiewe mylpaal in die Trou Idees Ekosisteem. Om dankie te sê vir julle ondersteuning oor die laaste 15 jaar, het ons 10 dae lank ongelooflike pryse weggegee.
Loer hieronder om te sien of jy een van ons gelukkige wenners is!

Belle Ame Artistry
Professionele grimering vir een persoon vir hul troudag of spesiale geleentheid.
Shirley Naude

Toadbury Hall
'n "Gourmet" piekniek vir twee met 15 verskillende heerlike items en 'n bottel wyn!
Lynette van Zyl

Poplap Photography and Design
'n "Gold" Paartjie of Verlowing Fotosessie: - 120 minute (2 ure) sessie. - 50 hoë-resolusie foto's.
Minette Boshoff

Jilda G Photography
'n Verlowings- of Paartjie-fotosessie: - 1 uur sessie. - Vind plaas op 'n weeksdag.
Megan Chamberlain

Vanbi Neon
’n Pasgemaakte 1200mm (breed) Neon-teken! 💡
Jolandi Derckson

Handmade by Janine
'n Koopbewys van R2 500 vir trou-uitnodigings of troudag "stationery" (soos naamkaartjies, spyskaarte, ens.)!
Michelle van Niekerk

Belle Ame Artistry
Professionele grimering vir een persoon vir hul troudag of spesiale geleentheid.
Shirley Naude

Toadbury Hall
'n "Gourmet" piekniek vir twee met 15 verskillende heerlike items en 'n bottel wyn!
Lynette van Zyl

Poplap Photography and Design
'n "Gold" Paartjie of Verlowing Fotosessie: - 120 minute (2 ure) sessie. - 50 hoë-resolusie foto's.
Minette Boshoff

Jilda G Photography
'n Verlowings- of Paartjie-fotosessie: - 1 uur sessie. - Vind plaas op 'n weeksdag.
Megan Chamberlain

Vanbi Neon
’n Pasgemaakte 1200mm (breed) Neon-teken! 💡
Jolandi Derckson
Baie gelukkig aan al ons wenners!
Ons besonders dankbaar dat julle deel van ons gemeenskap is. Mag hierdie pryse vir julle baie genot en seën bring.
Sluit aan by ons Gemeenskap
Kry die nuutste trou-inspirasie, wenke en eksklusiewe aanbiedinge direk op E-pos.